KAAPSE DAGBOEK – 22 FEBRUARIE
Vandag op Kaapse Dagboek aangebied deur Danie Botha 1. Len Clark, sangdosent en koorleier, gewese eisteddfod-organiseerder, het op 86 ’n CD by die SABC opgeneem. Sy gee haar indrukke van onlangse opera-belewenisse in Oostenryk en veral Nederland. 2. Hannes van Wyk van onder meer televisie-faam vertel van sy rol in Voor ek vergeet teenoor Amanda Strydom by [...]
Read more
February 22, 2012 






























