3 Susters … met Lizz Meiring, Margit Meyer-Rodenbeck, Nicole Holm

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-05-21 - 2019-06-02
8:30 pm - 9:45 pm

Event Price
R180-00

Event Contact Details
021 979 1911 of aanlyn by www.diebeor.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Kom reis saam met drie susters deur die slaggate en mynvelde van verhoudings, vrou- en ma-wees. Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se verjaarsdag geskenk aan haar. Hoekom moet Anel en Bianca altyd inmeng? ‘n Bord sushi sou net so goed gewees het. Sy weet hulle is familie, maar hulle weet ook sy’s bang vir vlieg.

Sal hulle ooit daar kom? Of is almal net te vlugvoos? Drie susters is ʼn dramedy geskryf deur Louis Pretorius van Die Boekklub-faam.