3 Susters met Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rodenbeck

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-11-04 - 2019-11-10
8:30 pm - 9:45 pm

Event Price
R180-00

Event Contact Details
021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Topverkoper landswyd! Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se geskenk aan haar. ‘n Bord sushi sou net so goed gewees het. Hulle weet mos sy’s bang vir vlieg. Drie susters is ʼn dramedy geskryf deur Louis Pretorius van Die Boekklub-faam.