3 Susters…met Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rodenbeck

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-03-01 - 2019-03-10
All Day

Event Price
R145/R135 of by deur R160

Event Contact Details
Computicket

Location
Stellenbosch High School
Jannasch Street (off Merriman Street)
Stellenbosch
Western Cape


Description

Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se geskenk aan haar. ‘n Bord sushi sou net so goed gewees het. Hulle weet mos sy is bang vir vlieg. Sal hulle ooit daar kom? Of is almal net te vlugvoos.Drie susters is ʼn dramedy geskryf deur Louis Pretorius van Die Boekklub/Fynskrif-faam. (met Lizz Meiring, Margit meyer-Rodenbeck, Nicole Holm en regie Tara Notcutt.)