Amanda Strydom en Coenraad Rall in Stadig oor die Klippers

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-08-02 - 2019-08-03
8:30 pm - 9:30 pm

Event Price
R165-00

Event Contact Details
021 979 1911 of aanlyn by www.diebeor.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

“Amanda Strydom – Stadig oor die klippers” het by vanjaar se KKNK gedebuteer voor vol sale en entoesiastiese gehore.

Die liefde,die lewe , die menslike kondisie,die dood , die blou planeet ,die mens in nood , die uitgeworpenes, die “freaks”. Kortom , Strydom dek ‘n wye spektrum emosies – van die skreeusnaakse tot die tragiese, oor berge en deur dale en stadig oor die klippers.

Die musiek sluit in van haar eie liedjies,asook Johannes Kerkorrel , Sting , Edith Piaf en Marlene Dietrich.

Coenraad Rall is musikale regisseur , verwerker en pianis