Arno Carstens in Yzerfontein

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2017-12-22
3:00 pm - 9:00 pm

Event Price
3R185 per person / R95 Kids under 13

Event Contact Details
www.quicket.co.za of kontak I Love Yzer op info@iloveyzer.co.za

Location
Delarey Farm, Yzerfontein
R315 , 5km from Yzerfontein
Yzerfontein


Description

Buitelig, piekniek styl. Bring eie komberse en kussings om op te sit. Onthou om warm klere ook saam te bring.
Sitplekke is onbespreek – “first come, first served” basis.
Kos en Drinkgoed sal te koop aangebied word by die vertoning. Daar sal kos stalletjies en ‘n vol kroeg wees.
Hekke maak 15:00 oop.
Let asb:
Geen kos en drank mag ingebring word van buite af nie.
Aanwysings na Delarey Plaas:
Van Kaapstad neem die R27 (West Coast Road) na Langebaan. Draai links op die R315 na Yzerfontein. Na 2,5 kms is Delarey Plaas op jou linkerhand.