Cheree & Chris Rian in Fluister

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2018-01-18 - 2018-01-19
8:30 pm - 9:30 pm

Event Price
R150-00

Event Contact Details
0219791911 or online at www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

In ‘n wêreld wat skree wil Chereé en Chris Rain fluister!
Chereé en Chris Rain het per toeval een aand by ‘n kuier saam musiek gemaak – Chereé agter die klawers & mikrofoon en Chris agter sy kitaar & mikrofoon – die musiek wat daardie aande gebore is tussen vriende is die rede agter hierdie produksie.
Albei hierdie Kaapse kunstenaars sien uit om musiek te maak in sy eenvoud – waar stories vertel word deur melodië sonder die lawaai van te veel instrumente. Hulle sing liedjies wat met hul harte praat asook hul gunsteling liedjies so deur die jare.