Corlea

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-10-03 - 2019-10-06
8:30 pm - 9:30 pm

Event Price
R155-00

Event Contact Details
021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

CORLEA – die langverwagte solo album , “ONBREEKBAAR” maak uiteindelik sy verskyning, agt jaar na die uitreiking van “Wie ek is”.

Aanhangers kan natuurlik uitsien om die ou gunstelinge te hoor (Swart Koffie, Sonvanger), maar saam met hierdie nuwe album kom ‘n nuwe klank en voorkoms vir Corlea, asook ‘n splinternuwe vertoning.

Van die nuwe gunstelinge is: Breek my hart, Uit klip gekap, Bittersoet en Onbreekbaar.

Met hierdie vertoning bewys sy weer dat sy die musiekgrense verskuif buite elke boksie waarin iemand haar wou plaas.

Kom luister na ‘n vertoning wat die boodskap van hoop, liefde