David Kramer

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2020-01-17 - 2020-01-18
8:30 pm - 10:00 pm

Event Price
R180-00

Event Contact Details
021 9791911 or online at www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

VANAAND met David Kramer is ’n seldsame geleentheid om saam met David te kuier.

David sal ’n verskeidenheid liedjies sing en stories vertel wat hy oor die afgelope veertig jaar geskyf het. Alleen op die verhoog met sy kitaar en stories en menswees.