Die Broers

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2020-01-21
8:30 pm - 10:00 pm

Event Price
R140-00

Event Contact Details
021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Na 18 jaar se ondervinding in die musiekindustrie is dit sekerlik tyd vir die Broers om ‘n grootste treffers-album vry te stel.

Broers het egter ‘n stappie verder gegaan en ‘n lewendige konsert opgeneem. Daarmee bied hulle vir hul aanhangers ‘n album met al hulle treffers. “Trein na Margate”, “Jonk Bly”, “7×70”, “Toeter Skoeter”, “Huistoe”, “10 000 myl” en “Daar sal nuwe winde waai” is alles op een album wat splinternuut klink.