Dowwe Dolla: Nou of Nooit

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-09-19 - 2019-09-20
8:30 pm - 9:15 pm

Event Price
R155-00

Event Contact Details
021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Location
Die Boer Theatre Restaurant
6 Chenoweth street
Durbanville
Western Cape


Description

Die Kalf is in die Put, Cyril is in die Middel, maar Ace is nog in die Kombuis, Eskom se volgende reddingspakket is n hamper met Blitz & Charcoal, Woolies verkoop hyena-vriendelike heuning, Dolla is 21 jaar in die bedryf en Ouma Dowe Dolla kom vir n lang kuier, …wat alles beteken Suid Afrika is in groter moeilikheid as wat ons besef het. Dinge sal moet verander, dis nou of nooit!

Dowwe Dolla die feesflerrie kom vier haar 21ste deur te premiere by Aardklop 2019.
Sy gaan terug na jaar blonde roots en bring ‘n “live” pianis, Coenraad Rall saam vir hierdie komedie-kabaret.