Dowwe Wicus & Dolla van der Merwe

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2018-09-20
8:00 pm - 9:15 pm

Event Price
R150-00

Event Contact Details
Computicket

Location
Drostdy Theatre
48 Alexander Street
Stellenbosch
Western Cape


Description

Hannes van Wyk, bekende akteur en TV aanbieder sê van die produksie: “Ons lag te min! Ek het vir ‘n uur net vergeet terwyl Dowwe Dolla en Wicus vd Merwe my op ‘n reisvan komedie en pret gevat het. Twee uitsonderlike akteurs wat weet hoe om elke situasie so lewensgetrou snaaks uit te beeld. ‘n Vertoning wat jou weer lus maak vir die lewe. Jy wil dit nie misloop nie.”