Gedig my Snaar met Hilandi du Toit en June van Merch

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2017-11-01
8:30 pm - 9:30 pm

Event Price
R120-00

Event Contact Details
0219791911 or online at www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

In hierdie produksie vertolk June van Merch (Sara se geheim & Die boekklub) van
die bekendste gedigte tot oorspronklike digkuns uit Du Toit se pen in haar unieke
styl. Hilandi du Toit (sanger-liedjieskrywer) vul die woordkuns aan met gevoelvolle
kitaarimprovisasie en sing van haar oorspronklike gedigte wat liedjies geword het. Sy
maak gebruik van vier verskillende kitare: ’n akoestiese staalsnaar, ’n nylonsnaar, ’n
akoestiese baritonkitaar en ‘n akoestiese skootkitaar om elke gedig se afsonderlike
karakter te ontsluit. June se emosiebelaaide vertolkings en Hilandi se passievolle
toonsettings v