Jak de Priester en Altus Muller (klavier)

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2017-12-01 - 2017-12-02
8:30 pm - 10:00 pm

Event Price
R130-00

Event Contact Details
0219791911 or online at www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Dit is weer einde van die jaar en soos gewoonlik sluit Jak de Priester die jaar af met ‘n opwindende Oos-Kaap en Wes-Kaap toer met ‘n show wat jou in die stemming sal bring vir die feestyd wat voorlê. Jak de Priester vier 15 jaar in die bedryf en sal liedjies sing van sy nuutste album 15 Jaar, maar ook ‘n paar treffers uit die verlede, dalk ‘n song of twee uit sy Kerkorrel show van 2008 en natuurlik ‘n Kersliedjie want dit is immers die Feestyd.