Jak de Priester- Op ‘n ander Planeet

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-02-14 - 2019-02-16
8:30 pm - 10:00 pm

Event Price
R150-00

Event Contact Details
0219791911 of aanlyn by www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Op ‘n ander planeet is Jak de Priester se nuutse, oorspronklike produksie met 14 nuut geskrewe
liedjies wat ook in 2019 op die album; In die kol bekend gestel word. In hierdie vertoning kyk die
gehoor diep in Jak de Priester se binneste met liedjies soos “Kyk in my oë”, wat hy vir sy sesjarige
dogtertjie ná ’n brandongeluk geskryf het. Maar daar sal, soos altyd, ook humor wees met nommers
soos “Die pasop-liedjie” en “My lewe moet gecharge word”.
Hierdie is van Jak dePriester se opwindendste werk tot op hede.