Jannie Moolman en Blackie Swart in Brandewyn en Melktert

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-09-21
8:30 pm - 10:00 pm

Event Price
R165-00

Event Contact Details
021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Brandewyn en melktert is lekker op hulle eie, maar die twee saam is heerlik!
So is die musiek van Blackie Swart en Jannie Moolman ook – 90 minute se musiek deur twee legendes. Blackie is meer as net Liewe Lulu en Jannie is meer as net Nessum Dorma. Van Liewe Lulu tot Mozart, van Dire Straits tot Engelbert Humperdinck en tussenin Koos du Plessis, Johannes Kerkorrel, Lucas Maree en ‘n paar lekker verrassings om die aand af te rond. Brandewyn en Melktert is ‘n aand propvol nostalgiese musiek deur twee legendes van die Afrikaanse musiekbedryf. Tussendeur bly die humor ook nie agter nie.