Jannie Moolman en Kevin Leo op Vadersdag in DUET

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-06-16
1:30 am - 2:30 am

Event Price
R165-00

Event Contact Details
021 979 1911 of aanlyn by www.diebeor.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Tydens hierdie splinternuwe produkie span Jannie Moolman en Kevin Leo kragte saam en neem die uitgelese luisteraar op ‘n musikale reis deur dekades. Hulle bring ‘n samestelling van tydlose gunsteling uit ‘n groot verskeidenheid musikale genres. Die gehoor kan hulle gereed maak vir ‘n epiese en magiese ervaring van magtige tenoorstemme, ongehoord in Suid Afrika