Joshua na die Reen

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-10-21 - 2019-10-24
8:00 pm - 9:30 pm

Event Price
R155-00

Event Contact Details
021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Die musikant, wat bekend is vir sy rustige fluweelstem, het sy nuutste vrystelling, Someraande, self vervaardig. Hy het baie moeite gedoen om die mooiste melodieë en lirieke soomloos te verweef met ’n interessante kombinasie van kontemporêre- en pop-klanke om ’n baie treffende eindresultaat te verseker.