Kamermusiekuitvoering by Welgemeend deur tjellis Jacques-Pierre Malan en die pianis Pieter van Zyl

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-06-16
11:30 am - 1:30 pm

Event Price
R 150 per persoon

Event Contact Details
Kaartjies kan bespreek word by welgemeendfriends@gmail.com of skakel 082 461 9753

Location
Welgemeend Manor House,
2 Welgemeend Street Gardens
Cape Town
Westewrn Cape


Description

Welgemeend bied ‘n KAMER-MUSIEKKONSERT deur tjellis Jacques-Pierre Malan en die pianis Pieter van Zyl aan. Die program sluit in
Sonate vir Viola da Gamba en Klavesimbel in G majeur, BWV 1027 deur Johann Sebastian Bach, (1685–1750)
Sonate in A mineur vir Klavier en Arpeggione, D 821 Franz Schubert(1797–1828.
Sonate vir Klavier en Tjello in E mineur, opus 38 Johannes Brahms (1833–97)