Klavierkuiers met Pedro Kruger

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-09-28 - 2019-09-29
8:30 pm - 9:30 pm

Event Price
R145-00

Event Contact Details
021 9791911 or online at www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Klavierkuier met Pedro deel hy vir die eerstekeer die asembenewende musiekreis van sy eie lewe en ’n loopbaan wat reeds oor drie dekades strek! Vanaf sy professionele buiging op ouderdom 15, in ’n verhoogverwerking van Fiela se Kind, na intieme kykies na klavierkuiers as seun saam met sy eie gesin,tot by internasionale optredes in wêreldstede soos Edinburgh en New York!

In,’n Klavierkuier met Pedro kry gehore ’n spesiale kykie in die wêreld van Pedro Kruger, ’n kunstenaarsfenomeen en ’n blik op wat menswees regtig is, soos gedeel vanaf sy “gunsteling sitplek in die wêreld”:agter die klavier.