Kombi-Nasie met Wicus vd Merwe en Pietman Geldenhiys

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-09-04 - 2019-09-05
8:30 pm - 9:30 pm

Event Price
R185-00

Event Contact Details
021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

KOMBI-NASIE
Ons is Wicus en Pietman en kuier al jare om die vuur.
As bure.
As vrinne.
Altwee in die kombi, maar albei wil bestuur.
Kom lag.
Kom vergeet.
Ons kombineer sousboontjies en beet.
Ons sal vir jou vertel wat ons nog altyd weet