Koos Kombuis

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-04-19
8:30 pm - 9:30 pm

Event Price
R150-00

Event Contact Details
021 979 1911 of aanlyn by www.diebeor.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Gaan Koos Kombuis ooit weer ‘n album maak? Dit is vir julle om te besluit…
‘n Nuwe album is dalk nog ver weg, maar Koos Kombuis dink dit is nou al tyd om ‘n paar nuwe idee’s uit te probeer voor ‘n lewendige gehoor. Daarom keer hy terug na Die Boer om te kyk wat gebeur!
Dis darem nog dieselfde blou skoene. En dieselfde bottel rooi wyn. En natuurlik, tussen die nuwe liedjies deur, ook talle ou songs wat deur die jare Kombuis classics geword het…