Liewe Heksie en die Rolskaatse

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2017-12-02
1:30 pm - 2:30 pm

Event Price
R75-00

Event Contact Details
0219791911 or online at www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

. Levinia vra mooi:”Asseblief klein en groot kaboutervriende van Menseland, help my dat ons al die stoute karnallies kan verwilder.” Verna Vels se immergroen verhale word verlewendig met baie gehoordeelname en voortsnellende aksie. Margit Meyer-Rödenbeck (alias Dowwe Dolla) is die “ultimate”, nimlike Heksie en uiters talentvolle Deon van Zyl draf die rolle van Karel Kat, Geelheks en Koning Rosekrans lag-lag kaf. ‘n Aanbieding vir die hele gesin: by die KKNK het selfs van die volwassenes gesê- dit was hul vermaaklikste produksie in jare!