Lize Beekman & Jaconell Mouton

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-02-21 - 2019-02-22
8:30 pm - 9:30 pm

Event Price
R150-00

Event Contact Details
0219791911 or online at www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Lize Beekman is terug met ou gunstelinge en nuwe vuur. Na ’n loopbaan van 23 jaar bring sy ‘n Gunstelinge album uit wat bestaan uit ’n seleksie van haar gehore se gunsteling liedjies uit haar pen. Hierdie vertoning is ‘n viering van die bekende sielswoorde en wysies wat mens bybly en tussenin verras sy met ’n paar van haar eie gunstelinge van ander skrywers. Oudergewoonte kleur Jaconell Mouton Lize se musiek in op klavier met haar ongelooflike musikale talent en besonderse aanvoeling vir Beekman se musiek.