Lizz Meiring in Met Ander Woorde

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2018-02-28
8:30 pm - 9:30 pm

Event Price
R130-00

Event Contact Details
0219791911 or online at www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

MET ANDER WOORDE, is ‘n slimsnaakse, energieke, warmhartige, vermaaklike,
verbeeldingryke en oorspronklike nuwe eenvrouvertoning deur die multibekroonde aktrise,
skrywer en regisseur, Lizz Meiring.
Lizz, wat vanjaar haar drie-en-dertigste jaar in die vermaaklikheidsbedryf vier, gaan die land
plat toer, en as mens al drie-en-dertig jaar in die rare bedryf is, het jy baie om te sê. Gehore
kan dus uitsien na ’n splinternuwe, verrassende vertoning met die klem op top klas
vermaak.