Pietman Geldenhuys, Schalk Joubert, Vernon Barnard

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-01-16 - 2019-01-17
8:30 pm - 10:00 pm

Event Price
R150-00

Event Contact Details
0219791911 or online at www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Pietman Geldenhuys stel na twee suksesvolle Engelse albums “Hamlet by Night” (wat Flower of Scotland insluit) en “You and I”, nou sy eerste Afrikaanse album “Van die os op die jas” bekend.
Pietman het besluit dit is tyd om die Afrikaanse liedjies wat hy oor die jare geskryf het self te vertolk. Met die album wys hy dat hy ligsinnig, ernstig, romanties en sosiaal met verskillende temas kan omgaan. Van die liedjies is alreeds opgeneem deur ander sangers ,onder andere Bok van Blerk en Andries Vermeulen.