Pietman Geldenhuys, Schalk Joubert, Vernon Swart

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2018-01-10 - 2018-01-11
8:30 pm - 10:00 pm

Event Price
R140-00

Event Contact Details
0219791911 or online at www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

PIETMAN GELDENHUYS
Pietman is meer as net die mede-aanbieder en storieverteller soos gesien op Kyknet se OPPIE STOEP. Hy is ook ‘n liedjieskrywer en sanger in eie reg.
Iewers skuil daar ook die Skotse persona wat mense bekoor het met sy weergawes van die Skotse liede “Flower of Scotland” en “Loch Lomond”.
Hy verras keer op keer met sy skreeusnaakse stories (uit volksbesit en eie ervarings), improvisasie van bekende Suid-Afrikaanse karakters (Tolla van der Merwe, Nico Nel, Arno van Zyl, ens) en ook liedjies wat hy op die ingewing van die oomblik net daar voor die gehoor se oe.