Praatjie oor Welgemeend HEREHUIS : Die lewe en tyd van die opstal en die Boerneefversameling

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-08-03
11:00 am - 12:00 pm

Event Price
R 100 per persoOn

Event Contact Details
Vir besprekings gaan na www.welgemeendart.co.za of kontak ons by e pos info@welgemeendart.co.za 073 2033999

Location
Welgemeend Function Venu
Welgemeend Street
Cape Town
Western Cape


Description

Welgemeend dateer uit 1693, en is een van die oudste oorblywende herehuise in die Tafelvallei. Dr Gera de Villiers, katalogusskrywer en navorser by Strauss&Co bespreek die Geskiedenis vd huis en nalatenskap vd families wat daar gewoon het. Welgemeend huisves ook die kunsversameling van die SA digter en joernalis , Boerneef.Amanda Botha, Kunsjoernalis en persoonlike vriend van Boerneef sal haar herinneringe deel. Die Kunsuitstalling met tema Satire en Ironie kan besigtig word met werke van Stanley Pinker, Podlushuc en Hodgins.Waardasie van kunswerke deur Strauss&co vind vanaF 9 :00 plaas .