Sandra Prinsloo in Moedertaal

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-02-19 - 2019-02-20
8:30 pm - 9:30 pm

Event Price
R170-00

Event Contact Details
0219791911 of aanlyn by www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Topproduksie MOEDERTAAL, met die teater-droomspan van Suid-Afrikaanse ikoon Sandra Prinsloo, en regisseur Nico Scheepers, vars van die feeskringloop waar dit vol sale en staande ovasies geniet.
MOEDERTAAL is die volgende aflewering in Sandra Prinsloo se driekuns van eepersoon- produksies, so beeldskoon begin met Die Naaimasjien en Oskar en die pienk tannie. En nou, MOEDERTAAL, vertolk deur Prinsloo in ’n rou en hartroerende reis deur die lewe, gevul met liefde, humor en leed.
“Die kombinasie van Scheepers en Prinsloo is teatergoud”
- Ilza Roggeband, Krit