Schalk Bezuidenhout in Snorseun

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-02-01 - 2019-02-05
8:30 pm - 10:00 pm

Event Price
R120-00

Event Contact Details
0219791911 of aanlyn by www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Teatergangers kan uitsien na die snorseun op sy beste, met nuwe materiaal, vlymskerp waarnemings en sosiale kommentaar oor die lewe en die land waarin ons leef. Snorseun sal baie reaksies by jou uitlok, waarvan lag sommer lag-lag die grootste is.