Schalk Bezuidenhout in Voksbesit

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2018-01-12 - 2018-01-17
8:30 pm - 10:00 pm

Event Price
R120-00

Event Contact Details
0219791911 or online at www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Schalk Bezuidenhout, die krulkop-komediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up komedie. Hy het in Augustus 2017 weer in Trevor Noah se voorprogram opgetree en was ook onlangs te sien op kykNET in die tweede reeks van Hotel. Voksbesit het gedurende 2017 vol sale gehad by die KKNK, Atterburyteater, Vrystaat Kunstefees, Aardklop en Die Boer. As jy nog nie Voksbesit by Die Boer gesien het nie, is hierdie jou kans. Kom skop 2018 af met ‘n skaterlag en kyk hoe Schalk die draak steek met homself, onsself en al wat heilige koei is.