Trio de Musique: It takes three to tango

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 2019-04-28
12:30 pm - 1:30 pm

Event Price
R120 p/p

Event Contact Details
Bookings at www.artscape.co.za or computicket

Location
Artscape Velvet Room
D.F. Malan St, Foreshore
Cape Town
Western Cape


Description

Trio de Musique spesialiseer in ligte musiek met ʼn elegante aanslag wat maklik op die oor val en gehore landswyd op ʼn verbeeldingsreis neem deur die Suid-Afrikaanse ligte musiek, Latyns-Amerikaanse tango, en bekende, populêre treffers. Elegante verwerkings van bekende Suid-Afrikaanse populêre liedjies word verweef met kontemporêre nommers van Celine Dion en Barbra Streisand en ʼn tango inslag van die musiek van Astor Piazzolla.