Tulbagh Show

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2017-09-27 - 2017-09-30
All Day

Event Price
R50.00

Event Contact Details
023 230 0189

Location
Tulbagh Show Grounds
Van Der Stel Street
Tulbagh
Western Cape


Description

TULBAGH SKOU 2017

Dit is met trots dat ons vanjaar ons 144ste Landbouskou aanbied vanaf 27 – 30 September 2017. Soos in die verlede sal die skou landbou georienteerd wees met die hooffokus die perdekampioenskappe. Verskeie perde kampioenskappe word tydens die skou aangebied (bv. Friesperde, Saalperde en Walliese Ponies).

Bekende kunstenaars soos Die Broers en Andries Vermeulen, asook Lollos tree tydens ons skou op. Verskeie maatskappye bied uitstallings aan. Daar is heelwat om te sien en te doen vir die hele gesin.

Kom geniet die week saam met ons. Toegang vir Volwassenes is R50.00 pe