TWEE

Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 2019-03-14 - 2019-03-15
8:30 pm - 10:00 pm

Event Price
R155-00

Event Contact Details
0219791911 of aanlyn by www.dieboer.com

Location
DIE BOER Restaurant Teater
6 Chenoweth Street
7550 Durbanville


Description

Gehore reg oor die land het verlief geraak op Herman en Maria se unieke en eerlike vertolking van hulle wye verskeidenheid liedjies waar luisteraars sal kan huil, dans, glimlag, nostalgies wees, om die braaivleis vuur kuier of alleen met oorfone stil wees en luister. Herman noem dat hy juis weer kies om nie die stories te deel wat hom inspireer het om die liedjies te skryf nie omdat hy juis wil hĂȘ die luisteraar die liedjies hul eie maak na aanleiding van hul eie ervaringe. Hy noem ook dat hy weer universele temas gekies het waarby baie uiteenlopende mense aanklank kan vind.