Date/Time
Date(s) - 2024-07-22
6:30 pm - 8:00 pm
Event Price
R50
Event Contact Details
Ticket on Quicket: https://qkt.io/Sz82JU
Location
Hoerskool Jan van Riebeeck
129 Kloof street
Gardens
Western Cape
Description
Die Hoërskool Jan van Riebeeck is baie opgewonde om weereens die TAFELBERG KOORFEES aan te bied op Maandag, 22 Julie 2024. Na die afloop van ‘n baie suksesvolle fees die afgelope paar jaar, is ons baie opgewonde om weer hierdie besondere konsert aan te bied!
Kom geniet ‘n aand van uitnemende koorsang in Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolsaal, Kaapstad.
Met die kore van Laerskool Jan van Riebeeck, Laerskool Mikro, Laerskool Simon van der Stel en natuurlik die Hoërskool Jan van Riebeeck.
Kaartjies beloop R50.
Kinders jonger as 12 jaar oud is gratis