Kaapse Dagboek

Show Times

Not Currently Scheduled.

About the Show


What can you expect to hear?
Kaapse Dagboek is FMR se tydskrif program vir die kunste en interessante gebeurtenisse in die Kaap, en elke nou en dan n bietjie verder. Ons nooi n verskeidenheid mense,  by voorbeeld,  kunstenaars, musikante, skilders en skrywers om saam met ons te kom gesels.

When:
Dag: Woensdag
Tyd: 12h00 tot 13h00

Presented by: Johan van Lill, Willem Bester, Rouxnette Meiring en Charl van Heyningen