Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 2026-08-25
5:30 pm - 7:30 pm

Event Price
R300

Event Contact Details
www.welgemeendart.co.za or Maria - info@welgemeendart.co.za

Location
Welgemeend Manor House
Welgemeend street 2
Gardens
Western Cape


Description

Die Vriende van Welgemeend bied hierdie boekbekendstellings-praatjie oor kunstenaar Ellie Holm aan – dit word gelei deur Professor Dieter Holm en Truida Prekel en kamermusiek deur lede van die Holm-familie.

Aangebied as deel van die Welgemeend Kunsmaand – 13de jaar wat dit in Augustus aangebied word. Die opbrengs is ten bate van Welgemeend en die Boerneef kuns- en boekversamelings